Davao Stad
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Filippyne |
Deelstaat | Davao-streek |
Koördinate | 7°3′N 125°36′O / 7.050°N 125.600°O |
Stigting | 1848 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 2 444 vk km |
Hoogte bo seevlak | 22,3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 449 296 |
- Bevolkingsdigtheid | 590/vk km |
Tydsone | UTC +8 (PST) |
- Somertyd | geen |
Burgemeester | Sara Z. Duterte-Carpio |
Amptelike Webwerf | www.davaocity.gov.ph |
Davao Stad (Engels: Davao City, Cebuano: Dakbayan sa Davao, Tagalog: Lungsod ng Dabaw) is ná Manila en Quezon Stad die derde grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 1 449 296 met 240 057 huishoudings in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 2 444 km².