Koror
Voorkoms
Koror is 'n stad in Palau. Dit is geleë aan die weskus van die eiland met dieselfde naam en is verreweg die grootste stad in die land; meer as die helfte van Palau se totale bevolking woon hier.
Die stad het 'n bevolking van 12 676 in 2005 gehad en was die hoofstad van Palau tot 7 Oktober 2006, toe dit deur Ngerulmud vervang is.[1] Ngerulmud is geleë aan die ooskus van die naburige eiland Babeldaob in die deelstaat Melekeok.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hollywood, Mike (12 Januarie 2006). Papa Mikeýs Palau Islands Handbook (in Engels). iUniverse. p. 37. ISBN 978-0-595-82000-9.