Gaan na inhoud

Hiri Motu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hiri Motu
Gepraat in: Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: baie min (moedertaal)
120 000 (tweede taal)[1]
Taalfamilie: Pidgin
 Hiri Motu
 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: hm
ISO 639-2: hmo
ISO 639-3: hmo

Hiri Motu is 'n pidgintaal wat saam met Engels en Tok Pisin die amptelike tale van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee vorm. Dit is 'n vereenvoudigde weergawe van die Austronesiese taal Motu.

Hiri Motu het 'n baie min getal van moedertaalsprekers, terwyl sowat 120 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Hiri Motu is streng gesproke nóg 'n pidgintaal nóg 'n kreooltaal, dit beskik oor sommige eienskappe van albei taalsoorte. Weens fonologiese en grammatikale verskille is Motu en Hiri Motu nie onderling verstaanbaar nie. In die gebiede waar Hiri Motu eens 'n goed gevestigde lingua franca was, is dit oor baie jare heen deur Tok Pisin en Engels vervang.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Motu, Hiri" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2019. Besoek op 10 Februarie 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]