ISO 3166-2:NL
Voorkoms
ISO 3166-2:NL is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Nederland betrekking het. Hierdie standaard definieer Nederland se provinsies.
Kodes
[wysig | wysig bron]Kode | Naam | Kategorie |
---|---|---|
NL-DR | Drenthe | provinsie |
NL-FL | Flevoland | provinsie |
NL-FR | Friesland | provinsie |
NL-GE | Gelderland | provinsie |
NL-GR | Groningen | provinsie |
NL-LI | Limburg | provinsie |
NL-NB | Noord-Brabant | provinsie |
NL-NH | Noord-Holland | provinsie |
NL-OV | Overijssel | provinsie |
NL-UT | Utrecht | provinsie |
NL-ZE | Zeeland | provinsie |
NL-ZH | Zuid-Holland | provinsie |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ISO 3166-2, die verwysingstabel vir die regionale landkodes.
- ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos vir die domeinname op die Internet gebruik.