JB Marks Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Dr. Kenneth Kaunda | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW405 | ||
Burgemeester | Kgotso Khumalo (ANC) | ||
Hoofstad | Potchefstroom | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Suid-Sotho | ||
Area | 6 398 km² | ||
Bevolking | 243 527 [1] (2016) |
Die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
In 2016 het Ventersdorp en die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit versmelt.
Die 2016 sensus stel die bevolking op 243 527.[1]
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit:
Riviere
[wysig | wysig bron]Damme
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Gemeenskapsopname 2016". Statistiek Suid-Afrika (Data file). 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2018. Besoek op 28 Julie 2019.