MX
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
MX, Mx, mX, of mx kan na enige van die volgende verwys:
- MX, die Romeinse syfer 1010.
- .mx, die internet-domeinnaam van Meksiko, 'n land in Noord-Amerika.
- MX-rekord, aanduiding van 'n e-posbediener op die internet om die aflewering van e-pos moontlik te maak.
- MX-missiel, 'n interkontinentale ballistiese missiel van die VSA.
- Mx (dubbelsinnige geslagstitel)
Sien ook
[wysig | wysig bron]- MXit, Suid-Afrikaanse kitsboodskap-toepassing wat op selfone gebruik word.
- MXit Music, MXit-produk wat Suid-Afrikaanse musiek ondersteun.