Mari
Voorkoms
Mari марий йылме marij jəlme | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland | |
Gebied: | Mari El | |
Totale sprekers: | 509 090[1] | |
Taalfamilie: | Oeraals Mari | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | chm | |
ISO 639-3: | chm | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Mari (марий йылме, marij jəlme) behoort tot die Fins-Oegriese tak van die Oeraalse tale. Dit word hoofsaaklik gepraat in Mari El in Rusland asook in die deel aan die Wjatka-rivier en ooswaarts tot by die Oeralgebergte. Marisprekers kom ook in Tartarstan, Oedmoertië en Perm voor.
Mari het vandag ’n standaardvorm met twee variante, (Heuwel- en Grasland-Mari, of Wes- en Oos-Mari). Dit word met ’n vorm van die Cyrilliese alfabet geskryf en is saam met Russies ’n amptelike taal van Mari El.
Alfabet
[wysig | wysig bron]Grasland-alfabet
[wysig | wysig bron]А а | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё | Ж ж |
З з | И и | Й й | К к | Л л | М м | Н н | Ҥ ҥ |
О о | Ö ö | П п | Р р | С с | Т т | У у | Ӱ ӱ |
Ф ф | Х х | Ц ц | Ч ч | Ш ш | Щ щ | Ъ ъ | Ы ы |
Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Heuwel-alfabet
[wysig | wysig bron]А а | Ä ä | Б б | В в | Г г | Д д | Е е | Ё ё |
Ж ж | З з | И и | Й й | К к | Л л | М м | Н н |
О о | Ö ö | П п | Р р | С с | Т т | У у | Ӱ ӱ |
Ф ф | Х х | Ц ц | Ч ч | Ш ш | Щ щ | Ъ ъ | Ы ы |
Ӹ ӹ | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Mari" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 20 Oktober 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Mari.
- Grasland-Mari-grammatika Geargiveer 7 Februarie 2010 op Wayback Machine
- ’n Grasland-Mari-Engels-Duits-Esties-woordeboek Geargiveer 8 Oktober 2010 op Wayback Machine
- ’n Kort Grasland-Mari-woordelys Geargiveer 4 November 2005 op Wayback Machine
- Grasland-Mari-Russies-Japannees-woordeboek
- Die Mari-koerant "Mari El" Geargiveer 12 Desember 2009 op Wayback Machine
- Mari El OnLine (Webportaal in Russies en Mari)
- Mari-staatsuniversiteit se departement Mari Geargiveer 13 Mei 2007 op Wayback Machine (in Russies).
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia