Metaalbok (astrologie)
Voorkoms
辛未
Die Metaalbok (辛未, xīnwèi) is die agtste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalbokjaar het in 1991 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 15 Februarie 1991 tot 13 Februarie 1992.
Metaalbokjare
[wysig | wysig bron]Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaalbokjare:
Jare van die Metaalbok | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2690 v.C. | 2630 v.C. | 2570 v.C. | 2510 v.C. | 2450 v.C. | 2390 v.C. | 2330 v.C. | 2270 v.C. | 2210 v.C. | 2150 v.C. |
10 | 2090 v.C. | 2030 v.C. | 1970 v.C. | 1910 v.C. | 1850 v.C. | 1790 v.C. | 1730 v.C. | 1670 v.C. | 1610 v.C. | 1550 v.C. |
20 | 1490 v.C. | 1430 v.C. | 1370 v.C. | 1310 v.C. | 1250 v.C. | 1190 v.C. | 1130 v.C. | 1070 v.C. | 1010 v.C. | 950 v.C. |
30 | 890 v.C. | 830 v.C. | 770 v.C. | 710 v.C. | 650 v.C. | 590 v.C. | 530 v.C. | 470 v.C. | 410 v.C. | 350 v.C. |
40 | 290 v.C. | 230 v.C. | 170 v.C. | 110 v.C. | 50 v.C. | 11 | 71 | 131 | 191 | 251 |
50 | 311 | 371 | 431 | 491 | 551 | 611 | 671 | 731 | 791 | 851 |
60 | 911 | 971 | 1031 | 1091 | 1151 | 1211 | 1271 | 1331 | 1391 | 1451 |
70 | 1511 | 1571 | 1631 | 1691 | 1751 | 1811 | 1871 | 1931 | 1991 | 2051 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 770 v.C. |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Metaalperd (庚午) |
Metaalbok (辛未) | Volgende teken Wateraap (壬申) → |