Nerine macmasteri
Voorkoms
Nerine macmasteri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Nerine |
Spesie: | N. macmasteri
|
Binomiale naam | |
Nerine macmasteri G.D.Duncan, (2016)
|
Nerine macmasteri is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom voor op twee plase naby Cathcart in die Amatolaberge se voetheuwels.