Sias Ebersohn
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Josias Mathiem Ebersohn | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 23 Februarie 1989 | ||||
Geboorteplek | Bloemfontein, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,76 m | ||||
Massa | 83 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Vername familie | Robert Ebersohn (tweelingbroer) | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–2012 2015– |
Vrystaat Cheetahs Vrystaat Cheetahs |
52 4 |
(197) (8) | ||
korrek soos op 4 Oktober 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010–2012 2013–2015 2016– |
Cheetahs Western Force Cheetahs |
31 43 |
(220) (212) | ||
korrek soos op 4 Oktober 2015. |
Sias Ebersohn (gebore in Bloemfontein, 23 Februarie 1989) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n losskakel speel in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Ebersohn het Suid-Afrika as 'n Junior Bok verteenwoordig by die IRR Junior Wêreldkampioenskap in 2008 en 2009.
Ebersohn het oorsee gespeel vir die Australiese Force nadat hy 'n kontrak geteken het vir die 2013 tot 2015 Superrugbyseisoene.
Hy keer middel-2015 terug na Bloemfontein vir die Curriebekerseisoen, en sal in 2016 weer vir die Cheetahs uitdraf in Superrugby.