Sigmaringen
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 48°05′N 9°13′O / 48.083°N 9.217°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1077 |
Stadstatus | 1250 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 92,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 580 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 15 517[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 167/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Thomas Schärer |
Amptelike Webwerf | sigmaringen.de |
Sigmaringen is 'n stad in die suide van Duitsland in die deelstaat Baden-Württemberg. Die stad het 'n oppervlak van 92,85 km² en het 15 517 inwoners. Dit lê aan die Donau-rivier en is die hoofstad van die Sigmaringen-distrik.
Sigmaringen is bekend vir sy kasteel, die Schloss Sigmaringen, wat tot 1850 as die setel van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen gedien het.
Stadsdele
[wysig | wysig bron]- Gutenstein
- Jungnau
- Laiz
- Oberschmeien
- Sigmaringen (middestad)
- Unterschmeien
Susterstede
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sigmaringen.