Sperryliet
Voorkoms
Sperryliet | |
---|---|
Formule | PtAs2 |
Onsuiwerhede | Ir, Rh, Fe, Cu, Sb |
Nickel-Strunz (10) | 2.EB.05a |
Kleur | tin-wit |
Glans | metallies |
Hardheid | 6 - 7 (Mohs) |
Digtheid | 10,58 g/cm3 |
Strukturbericht-kode | C2 |
Eenheidsel | a = 5.967 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sperryliet is 'n mineraal met formule PtAs2. Dit is een van die PGE-minerale en 'n platinumerts. Die mineraal is genoem na die chemikus Francis Louis Sperry (1861-1906) wie dit ontdek het.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020.