Gaan na inhoud

Paolo Monti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Paolo Monti
Paolo Monti in 1973 in Modena
Gebore11 Augustus 1908
Novara, Piëmont, Italië
Sterf29 November 1982 (op 74)
NasionaliteitVlag van Italië Italië
BeroepFotograaf
Bekend virArgitektuurfotografie

Paolo Monti (11 Augustus 190829 November 1982) was 'n Italiaanse fotograaf wat bekendheid verwerf het met sy argitektuurfotografie. Monti het sy loopbaan as professionele fotograaf in 1953 begin, met 'n vroeë werkperiode wat aan Venesië gewy is. Hier het hy in 1948 saam met ander belangstellendes die fotografieklub La Gondola gestig.[1] Meer as 1 300 werke uit hierdie periode word in die Archivio Storico della Gondola te Venesië bewaar.[2]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Museo Ettore Fico: Paolo Monti. Photographs 1935−1982. Besoek op 17 September 2019". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 17 September 2019.
  2. La Gondola - Circolo Fotografico Venezia. Besoek op 17 September 2019

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]