Petrusville
Voorkoms
Petrusville | |
---|---|
Koördinate: 30°5′S 24°39′O / 30.083°S 24.650°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Pixley ka Seme |
Munisipaliteit | Renosterberg |
Stigting | 1877 |
Oppervlak | |
• Totaal | 58,60 km2 (22,63 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 211 |
• Digtheid | 89/km2 (230/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 56.6% |
• Swart mense | 40.0% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 63.3% |
• Xhosa | 31.4% |
• Sotho | 1.9% |
• Engels | 1.7% |
• Ander | 1.8% |
Poskode (strate) | 8770 |
Poskode (posbusse) | 8770 |
Skakelkode | 053 |
Petrusville is 'n dorp in die Oos-Karoo, in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, suidwes van die Vanderkloofdam. Die dorp is 45 km noord van Philipstown.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is in 1877 deur twee seuns van Petrus van der Walt gestig op die plaas Rhenosterfontein. Hulle het die plaas van hulle vader geërf wat dit op sy beurt in 1810 verkry het. Die NG gemeente Petrusville is twee jaar later hier gestig.
Distrik
[wysig | wysig bron]Merinoboerdery is belangrik vir die plaaslike enonomie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Petrusville". Sensus 2011.
Orania | Luckhoff | Fauresmith | ||
Potfontein | Philippolis | |||
Petrusville | ||||
De Aar | Philipstown | Colesberg |