Puerto Limón
Voorkoms
Land | Costa Rica |
Deelstaat | Limón |
Koördinate | 09°59′N 83°02′W / 9.983°N 83.033°W |
Gestig op | 1854 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 59,79 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 105 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 756/vk km |
Tydsone | UTC -6 |
Limón, ook bekend as Puerto Limón is die hoofstad van die Limón provinsie van Costa Rica. Met 105 000 mense wat daar woon is dit die tweede grootste stad in Costa Rica met die land se grootste hawe.