Ramat Gan
Voorkoms
Ramat Gan רמת גן رمات غان | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 32°05′N 34°49′O / 32.083°N 34.817°O | |
Land | Israel |
Distrik | Tel Aviv |
Stigting | 1921 |
Regering | |
• Burgemeester | Carmel Shama (Likoed) |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,214 km2 (4,716 vk. myl) |
Hoogte | 37 m (121 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 156 277 |
• Digtheid | 13 000/km2 (30 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | ramat-gan.muni.il |
Ramat Gan, Hebreeus: רמת גן , Arabies: رمات غان , is 'n Israelse stad in die Tel Aviv distrik met 'n bevolking van sowat 156 000 in 2017. Die stad lê oos van die stad Tel Aviv.
Ramat Gan huisves een van die grootste diamantbeurse in die wêreld en baie hoëtegnologie-nywerhede.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ramat Gan.
- Amptelike webwerf