Rimini
Voorkoms
Rimini | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 44°03′00″N 12°34′00″O / 44.05000°N 12.56667°O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Provinsie | Rimini |
Regering | |
• Burgemeester | Andrea Gnassi (PD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 134,52 km2 (52 vk. myl) |
Hoogte | 15 m (49 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 146 606 |
• Digtheid | 1 089,85/km2 (2 822,7/vk. myl) |
Poskode | 47921-47924 |
Skakelkodes | 0541 |
Webwerf | comune.rimini.it |
Rimini (Latyn: Ariminum) is 'n stad in die ooste van Italië aan die Adriatiese See. Die stad is 'n toeristebestemming en het 146 606 inwoners gehad in 2013.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rimini. |