Têtrivier
Voorkoms
Têt
Inheemse etiket | Tet |
---|---|
IPA | ˈtet |
Bron van die watergang | Carlit |
Mond van die watergang | Middellandse See |
Drainage basin | Têt basin |
Land | Frankryk |
Geleë in administratiewe eenheid | Pyrénées-Orientales |
Geografiese ligging | 42°42′48″N 3°2′23″E |
Geoshape | Data:Têt.map |
Die Têt is die grootste rivier in Pyrénées-Orientales, in die suidweste van Frankryk. Die Têt is 115 km lank en het sy oorsprong aan die voet van die Pic Carlit in die Pireneë. Dit kruis die Pyrénées-Orientales département (in Noord-Katalonië) van wes na oos en mond uit in die Middellandse See naby die stad Perpignan.