Gaan na inhoud

Umlazi

Koördinate: 29°58′S 30°53′O / 29.967°S 30.883°O / -29.967; 30.883
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Umlazi
Umlazi
Umlazi
Umlazi is in KwaZulu-Natal
Umlazi
Umlazi
 Umlazi se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°58′S 30°53′O / 29.967°S 30.883°O / -29.967; 30.883
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Stigting1967
Oppervlak
 • Totaal47,46 km2 (18,32 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal404 811
 • Digtheid8 530/km2 (22 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99,4%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Zoeloe 91,4%
 • Xhosa 3,0%
 • Engels 2.1%
 • Ander 3.5%

Umlazi (ook gespel uMlazi) is 'n dorp in KwaZulu-Natal, suidwes van Durban. Die township het 404 811 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,4% swartmense was.[2] Zoeloe (91%) en Xhosa (3%) is die grootste huistale. Umlazi is in 1967 gestig en is vandag die grootste township in die provinsie.[3]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Umlazi". Sensus 2011.
  2. 2011-sensus (Umlazi)
  3. "Umlazi.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2006. Besoek op 20 Junie 2014.