Verulam
Voorkoms
Verulam | |
---|---|
Verulam in die aand | |
Koördinate: 29°39′S 31°3′O / 29.650°S 31.050°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | 1850 |
Oppervlak | |
• Totaal | 18,13 km2 (7,00 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 37 273 |
• Digtheid | 2 056/km2 (5 330/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.3% |
• Indiërs/Asiërs | 59.1% |
• Bruin mense | 1.5% |
• Swart mense | 38.2% |
• Ander | 6.2% |
Taal (2011) | |
• Engels | 62.2% |
• Zoeloe | 25.4% |
• Xhosa | 4.9% |
• Ndebele | 1.3% |
• Ander | 6.2% |
Poskode (strate) | 4339 |
Poskode (posbusse) | 4340 |
Skakelkode | 032 |
Verulam is 'n dorp 27 km noord van Durban, in die provinsie van KwaZulu-Natal, in die ooste van Suid-Afrika. Die dorp is in die vallei van die Mdlotrivier geleë. Die Hazelmeredam is naby die dorp.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is in 1850 gestig toe 400 Metodiste uit Brittanje onder die beskerming van die graaf van Verulam na hierdie omgewing gebring is. Hulle het die dorp na hom vernoem. Vandag is Verulam hoofsaaklik 'n Indiërdorp.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Verulam". Sensus 2011.