Vitaly Petrov
Voorkoms
Vitaly Petrov | |
---|---|
Petrov by die "Goodwood Festival of Speed" in 2011
| |
Geboortedatum | 8 September 1984 |
Geboorteplek | Vyborg, Sowjetunie |
Volle naam | Vitaly Aleksandrovich Petrov |
Nasionaliteit | Rus |
Aktiewe jare | 2009–2011 |
Inskrywings | 58 (57 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 1 |
Loopbaanpunte | 64 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 2010 Bahreinse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2012 Brasiliaanse Grand Prix |
Vitaly Aleksandrovich Petrov (gebore 8 September 1984) is 'n Russiese Formule Eenrenjaer wat in 2012 vir Caterham en in 2010 en 2011 vir Renault deelgeneem het. Hy is gebore in Vyborg, waar hy bekend staan as die "Vyborg Rocket".[1] Hy was die eerste Rus wat aan die Formule Een-wêreldkampioenskap deelgeneem het.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Vitaly Petrov Adria race report". motorsport.com. 11 April 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 September 2007. Besoek op 12 Augustus 2007.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |