Zoetermeer
Voorkoms
Zoetermeer | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Stadsmuseum Zoetermeer | |
Ligging van Zoetermeer-munisipaliteit in Zuid-Holland | |
Koördinate: 52°03′00″N 4°30′00″O / 52.05000°N 4.50000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Michel Bezuijen (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 37,06 km2 (14,31 vk. myl) |
• Land | 34,58 km2 (13,35 vk. myl) |
• Water | 2,48 km2 (0,96 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 122 300 |
• Digtheid | 3 537/km2 (9 160/vk. myl) |
Poskode | 2701-2729 |
Skakelkodes | 079 |
Webwerf | www.zoetermeer.nl |
Zoetermeer is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, geleë tussen Den Haag en Gouda. Die munisipale gebied het sowat 122 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 37 km². Zoetermeer is eintlik 'n groot dorp want die plaas het nie stadsregte gekry nie.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Zoetermeer. |