Zwolle
Voorkoms
Zwolle | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Zwolle | |
Ligging van Zwolle-munisipaliteit in Overijssel | |
Koördinate: 52°31′00″N 6°05′00″O / 52.51667°N 6.08333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Regering | |
• Burgemeester | Peter Snijders (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 119,28 km2 (46,05 vk. myl) |
• Land | 111,65 km2 (43,11 vk. myl) |
• Water | 7,63 km2 (2,95 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 121 602 |
• Digtheid | 1 089/km2 (2 820,5/vk. myl) |
Poskode | 8000-8049 |
Skakelkodes | 038 |
Webwerf | www.zwolle.nl |
Zwolle is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Overijssel. Die stad is aan die IJssel geleë en aan die Zwarte Water en Overijsselse Vecht. Zwolle besit 'n professionele sokkerspan: PEC Zwolle. Zwolle het 'n bevolking van 121 602 (Bron: CBS, 1-2-2012).
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Ds. Petrus Postma, predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, seun van die grondlegger van dié kerk, ds. Dirk Postma
- Ds. Marthinus Postma, predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, seun van die grondlegger van dié kerk, ds. Dirk Postma