Gaan na inhoud

Benjamin Franklin

Vanuit Wikiquote
Weergawe deur Matiia (Besprekings | bydraes) op 05:20, 3 Mei 2020 (Wysigings deur 159.146.18.71 teruggerol na laaste weergawe deur Praxidicae)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Benjamin Franklin

Benjamin Franklin was 'n Amerikaanse skrywer, politikus en wetenskaplike.

Sonder bronne

[wysig]
  • As jy van 'n lastige besoeker ontslae wil raak, leen aan hom geld.
  • As jy wil vasstel wat die waarde van geld is, probeer dit leen.
  • Vis en gaste ruik binne drie dae.
    • Ook: Na drie dae begin vis en gaste sleg ruik.
  • Wat buite ons is, het geen verband met geluk nie. Geluk kom uit die gemoed.
  • Werk asof jy honderd jaar gaan word, bid asof jy môre sal sterwe.