Gaan na inhoud

Haifa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur ZéroBot (besprekings | bydraes) op 09:28, 30 Desember 2012 (r2.7.1) (robot Bygevoeg: gv:Haifa)

Haifa
חיפה / Cheifa
حيفا / Ḥayfā

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Israel Israel
 Distrik Haifa
 Koördinate 32°49′N 34°59′O / 32.817°N 34.983°O / 32.817; 34.983
 Gestig op 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 63,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 5 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 268 200
 - Bevolkingsdigtheid 6 183 vk/km
 - Metropolitaanse gebied 1 048 900
 Tydsone UTC +02:00
 Somertyd UTC +03:00
 Burgemeester Yona Yahav
 Amptelike webwerf haifa.muni.il

Haifa (Hebreeus: חיפה Cheifa, Arabies: حيفا Ḥayfā) is die grootste stad in die noorde van Israel en met 'n bevolking van 268 200 mense die derde grootste stad in die land ná Jerusalem en Tel Aviv. Byna 300 000 mense, hoofsaaklik van Joodse herkoms, woon in stede wat direk aan die stad grens, soos Krajot, Tirat Karmel, Ir haKarmel en Nesjer. Sedert 2008 word die Baha'i-wêreldsentrum van die UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.[1]

Susterstede

Verwysings

  1. UNESCO World Heritage Centre (8 Julie 2008). "Three new sites inscribed on UNESCO's World Heritage List". Besoek op 8 Julie 2008.
  2. "Twin City acitivities". Haifa Municipality. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2007. Besoek op 14 Februarie 2008.

Sjabloon:Link GA Sjabloon:Link GA Sjabloon:Link FA