Haifa
Voorkoms
חֵיפָה | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Israel |
Administratiewe gewes | Mahoz Haifa |
Koördinate | 32°49′N 34°59′O / 32.817°N 34.983°O |
Stigting | 1909 |
Mahoz (distrikte) | Haifa |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 63,666 vk km |
Hoogte bo seevlak | 5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 268 200 |
- Metropolitaanse gebied (2010) | 1 048 900 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 162,73/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
- Somertyd | UTC +2 |
Amptelike webwerf | www.haifa.muni.il |
Wikimedia Commons | Haifa |
Haifa (Hebreeus: חֵיפָה, Ḥaifa, Arabies: حيفا, Hyfa) is die grootste stad in die noorde van Israel en met 'n bevolking van 265 000 mense die derde grootste stad in die land naas Jerusalem en Tel Aviv. Byna 300 000 mense, hoofsaaklik van Joodse herkoms, woon in stede wat direk aan die stad grens, soos Krajot, Tirat Karmel en Nesjer.