Gaan na inhoud

2009 Aboe Dhabi Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2009 Aboe Dhabi Grand Prix
Datum 1 November 2009
Plek Yas Marina-renbaan
Voorste wegspringplek
Jaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
Tyd 1:39.695<?small>
Vinnigste Ronde
Renjaer Sebastian Vettel Red Bull-Renault
Tyd 1:41.274 (rondte 47)
Podium
1 Sebastian Vettel Red Bull-Renault
2 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault
3 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes

Die 2009 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 1 November 2009 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die sewentiende en laaste wedren van die kampioenskapseisoen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:39.873 1:39.695 1:40.948 1
2 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:40.666 1:39.984 1:41.615 2
3 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:40.667 1:40.272 1:41.726 3
4 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 1:40.574 1:40.421 1:41.786 4
5 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 1:40.378 1:40.148 1:41.892 5
6 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:40.517 1:40.373 1:41.897 6
7 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:40.520 1:40.545 1:41.992 7
8 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:40.558 1:40.635 1:42.343 8
9 16 Vlag van Duitsland Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:40.842 1:40.661 1:42.583 9
10 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:40.908 1:40.430 1:42.713 10
11 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:41.100 1:40.726 11
12 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Toyota 1:41.035 1:40.777 12
13 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:40.808 1:40.983 18
14 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:41.096 1:41.148 13
15 11 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 1:41.503 1:41.689 14
16 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:41.667 15
17 21 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 1:41.701 16
18 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:41.863 17
19 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Renault 1:41.950 19
20 3 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Ferrari 1:42.184 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2009 Aboe Dhabi Grand Prix.

Wedrenuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 55 1:34:03.414 2 10
2 14 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 55 +17.857 3 8
3 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Brawn-Mercedes 55 +18.467 5 6
4 23 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 55 +22.735 4 5
5 6 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 55 +26.253 8 4
6 10 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Toyota 55 +28.343 12 3
7 9 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 55 +34.366 6 2
8 12 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 55 +41.294 10 1
9 16 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 55 +45.941 9
10 5 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 55 +48.180 7
11 2 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 55 +52.798 18
12 4 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 55 +54.317 11
13 17 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 55 +59.839 13
14 7 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 55 +1:09.687 15
15 21 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 55 +1:34.450 16
16 3 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Ferrari 54 +1 rondte 20
17 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 54 +1 rondte 17
18 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Renault 54 +1 rondte 19
DNF 1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 20 Remme 1
DNF 11 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 18 Ratkas 14

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Jaers

[wysig | wysig bron]
Plek Nommer Jaer Span Punte
1 9 Jenson Button McLaren-Mercedes 95
2 15 Sebastian Vettel Red Bull Racing-Renault 84
3 5 Rubens Barrichello Ferrari 77
4 2 Mark Webber Red Bull Racing-Renault 69,5
5 4 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 49
  • Nota: Slegs die top vyf plekke word aangedui vir bg uitslae.

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Brawn-Mercedes 172
2 Red Bull-Renault 153,5
3 McLaren-Mercedes 71
4 Ferrari 70
5 Vlag van Japan Toyota 59,5
6 BMW Sauber 36
7 Williams-Toyota 34,5
8 Renault 26
9 Force India-Mercedes 13
10 Toro Rosso-Ferrari 8