Alabama (dubbelsinnig)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alabama kan na een van die volgende verwys:
- Alabama, 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika.
- Alabama, Klerksdorp, 'n township in Noordwes, Suid-Afrika.
- CSS Alabama, Amerikaanse oorlogskip, wat in die liedjie "Daar kom die Alibama” beskryf word.
- Daar kom die Alibama, tradisionele Afrikaanse liedjie.
- USS Alabama, slagskip van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog.