Gaan na inhoud

Karintië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kärnten
Koroška
Karintië
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits en Sloweens[1]
Hoofstad: Klagenfurt
Stigting: 1919
Oppervlakte: 9 536,50 km² (5de) (31 Desember 2019)
Bevolking: 564 513[2] (6de) (1 Januarie 2022)
Bevolkingsdigtheid: 59 inwoners / km² (8ste)
Bruto binnelandse produk
 - Totaal (2018)
 - % per inwoner


20,88 miljard €[3]
37 200 €
Werkloosheidsyfer: 6,4 % (Junie 2022)[4]
Buitelanders: 10,9 %[5] (1 Januarie 2020)
Volkslied (Landeshymne): Kärntner Heimatlied
ISO 3166-2: AT-2
Amptelike webwerf: www.ktn.gv.at
Politiek
Eerste minister: Peter Kaiser (SPÖ)
Regerende partye: SPÖ en ÖVP
Setels in die parlement (Landtag) (36 setels)
(2018: 36 setels):
SPÖ 15 (2018: 18)
FPÖ 9 (9)
ÖVP 7 (7)
TK 5 (5)
Laaste verkiesing: 5 Maart 2023
Volgende verkiesing: 2028
Parlementêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 4
Kaart

Karintië (Duits: Kärnten, Sloweens: Koroška) is 'n deelstaat van die land Oostenryk. Dit beslaan 'n oppervlakte van 9 536,50 km² en het 'n bevolking van 564 513 in 2022 gehad. Karintië is in 1919 na die ontbinding van Oostenryk-Hongarye gestig en is in die suide van Oostenryk geleë. Dit grens aan die deelstate Tirol (Oos-Tirol) in die weste, Salzburg in die noordweste en Stiermarke in die noordooste. In die suidweste grens dit aan Italië en in die suidooste aan Slowenië. Klagenfurt is die hoofstad en met 'n bevolking van sowat 95 000 ook die grootste stad van Karintië.

Administratiewe distrikte

[wysig | wysig bron]
Distrikte en
Statutêre stede
Kenteken Oppervlakte Bevolking[6] Aantal
munisipaliteite
Stede Markdorpe
Klagenfurt K 120,11 km² 94 796 1 1
Klagenfurt-Land KL 765,59 km² 58 681 19 1 5
Feldkirchen FE 558,56 km² 30 340 10 1
Hermagor HE 808,02 km² 18 766 7 1 2
Sankt Veit SV 14 93,67 km² 56 157 20 4 9
Spittal SP 2 763,99 km² 78 365 33 3 10
Villach VI 134,89 km² 59 585 1 1
Villach-Land VL 1 009,33 km² 64 700 19 10
Völkermarkt VK 907,49 km² 42 308 13 2 3
Wolfsberg WO 973,79 km² 54 075 9 3 4

Stede

[wysig | wysig bron]
Stad Distrik Bevolking
Klagenfurt K 94 796
Villach VI 59 585
Wolfsberg WO 24 983
Spittal an der Drau SP 15 765
Feldkirchen FE 14 294
Sankt Veit SV 12 603
Völkermarkt VK 11 109
Sankt Andrä WO 10 250
Velden VL 8 846
Finkenstein VL 8 581
Stad Distrik Oppervlakte
Wolfsberg WO 278,31 km²
Malta SP 261,77 km²
Metnitz SV 223,14 km²
Krems SP 207,11 km²
Eisenkappel-Vellach VK 198,84 km²
Heiligenblut SP 193,50 km²
Reißeck SP 139,83 km²
Völkermarkt VK 137,33 km²
Villach VI 134,89 km²
Hüttenberg SV 134,52 km²

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (de) "Bundesrecht konsolidiert: Gesamte Rechtsvorschrift für Volksgruppengesetz, Fassung vom 1.1.2014". Bundesministerium für Finanzen. 2023. Besoek op 31 Maart 2023.
  2. (de) "Statistik Austria – Bevölkerung zu Jahresbeginn nach administrativen Gebietseinheiten (Bundesländer, NUTS-Regionen, Bezirke, Gemeinden) 2002 bis 2022 (Gebietsstand 1.1.2022)". Statistiek Oostenryk. 1 Januarie 2022. Besoek op 31 Maart 2023.
  3. (de) "Regionales BIP und Hauptaggregate nach Wirtschaftsbereichen und Bundesländern (NUTS 2), Tabelle: Bruttoregionalprodukt nominell 2000–2018 nach Bundesländern, absolut und je Einwohner". Statistiek Oostenryk. 10 Desember 2019. Besoek op 31 Maart 2023.
  4. (de) "Arbeitsmarktdaten 06/2022". Arbeitsmarktservice Österreich. Junie 2022. Besoek op 31 Maart 2023.
  5. (de) "Bevölkerung zu Jahresbeginn nach detaillierter Staatsangehörigkeit seit 2002 (Kärnten)". Statistiek Oostenryk. 1 Januarie 2020. Besoek op 31 Maart 2023.
  6. (de) Bevölkerung zu Jahresbeginn 2002–2017 nach zusammengefasster Staatsangehörigkeit – Kärnten

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Deelstate van Oostenryk

Burgenland | Karintië | Neder-Oostenryk | Opper-Oostenryk | Salzburg | Stiermarke | Tirol | Vorarlberg | Wene