Oos-Fries
Voorkoms
Oos-Fries | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland | |
Gebied: | Nedersakse | |
Totale sprekers: | 5 120[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Anglo-Fries Oos-Fries | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Duitsland | |
Gereguleer deur: | ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | frs | |
ISO 639-3: | frs | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Oos-Fries (Duits: Ostfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur 5 120 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Oos-Friesland) gepraat word. Die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan, is Saterfries en word deur 2 000 mense in Saterland gepraat.
Die naaste tale, wat nou aan Oos-Fries verwant is, is Noord- en Wes-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Frisian, Eastern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 6 April 2016.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†) |