Lys van vlagname
Voorkoms
Hier volg 'n onvolledige lys van vlagname, gesorteer volgens alfabetiese volgorde. Bykans geen vlag het 'n amptelike naam nie, al word van die name hier algemeen aanvaar en universeel gebruik.
Vlag | Vlagnaam | Bynaam |
---|---|---|
Antigua en Barbuda | Vlag van Antigua en Barbuda | |
Armenië | Vlag van Armenië | Եռագույն (Yeřaguyn) |
Australië | Vlag van Australië | |
Bangladesj | Vlag van Bangladesj | (bn) লাল-সবুজ (af) Rooi-groen |
Barbados | Vlag van Barbados | (en) The Broken Trident (af) Die Gebroke Drietand |
Bolivia | Vlag van Bolivia | (es) La Tricolor (af) Die Driekleur |
Brasilië | Vlag van Brasilië | (pt) Auriverde |
Chili | Vlag van Chili | (es) La Estrella Solitaria (af) Die Alleenstaande Ster |
Colombia | Vlag van Colombia | (es) Tricolor Nacional (af) Nasionale Driekleur |
Dallas | Vlag van Dallas | (en) Flag of Dallas |
Duitsland | Vlag van Duitsland | (de) Bundesflagge und Handelsflagge |
Ecuador | Vlag van Ecuador | (es) La Tricolor (af) Die Driekleur |
Frankryk | Vlag van Frankryk | (fr) Tricolour |
Georgië | Vlag van Georgië | (ka) ხუთჯვრიანი დროშა (af) Vyfkruisevlag |
Groenland | Vlag van Groenland | (kl) Erfalasorput - (af) Ons vlag (kl) Aappalaartoq - (af) Die rooi |
Guyana | Vlag van Guyana | Die goue pylpunt |
Hawaii | Vlag van Hawaii | Ka Hae Hawaii |
Indië | Vlag van Indië | (hi) तिरंगा (af) Driekleur |
Indonesië | Vlag van Indonesië | (id) Sang Saka Merah-Puti (af) Die Heilige Rooi-en-wit |
Japan | Vlag van Japan | (ja) Nisshōki of Hinomaru (en) |
Kambodja | Vlag van Kambodja | ទង់ជាតិកម្ពុជា Tung-Cheat |
Kanada | Vlag van Kanada | (en) Maple Leaf Flag - (af) Die Esdoringblaar (fr) l’Unifolié - (af) Die Eenblarige |
Kenia | Vlag van Kenia | |
Koeweit | Vlag van Koeweit | (ar) Alam Baladii, Derti |
Kuba | Vlag van Kuba | (es) La Estrella Solitaria (af) Die Eensame Ster |
Liberië | Vlag van Liberië | Alleenstaande Ster |
Malta | Vlag van Malta | |
Meksiko | Vlag van Meksiko | |
Nederland | Vlag van Nederland | (nl) Vlag van het Koninkrijk der Nederlanden |
Nieu-Kaledonië | Vlag van Nieu-Kaledonië | Kanakvlag |
Nieu-Seeland | Vlag van Nieu-Seeland | |
Noorweë | Vlag van Noorweë | (nn) Det norske flagget (no) Norges flagg |
Puerto Rico | Vlag van Puerto Rico | |
Soedan | Vlag van Soedan | |
Suid-Afrika | Vlag van Suid-Afrika | Die reënboogvlag |
Thailand | Vlag van Thailand | (th) Trairanga (ธงไตรรงค์), Thong Trairong), "Driekleurvlag" |
Verenigde State | Vlag van die Verenigde State | (en) The Stars and Stripes, Red, White and Blue, Old Glory, The Star-Spangled Banner |
Wallis en Futuna | Vlag van Wallis en Futuna | Uvéavlag |
Zambië | Vlag van Zambië | |
Zimbabwe | Vlag van Zimbabwe |