in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie is 'n alfabetiese lys van riviere in Afrika. Sien elke rivier se artikel vir meer besonderhede.
Naam
|
Land(e)
|
Albertnyl
|
Uganda
|
Bandamarivier
|
Ivoorkus
|
Bergrivier
|
Suid-Afrika
|
Blou-Nyl
|
Soedan, Ethiopië
|
Breederivier
|
Suid-Afrika
|
Caledonrivier
|
Suid-Afrika, Lesotho
|
Cavallyrivier
|
Liberië, Ivoorkus
|
Cuanzarivier
|
Angola
|
Dawarivier
|
Ethiopië
|
Gambiarivier
|
Gambië, Senegal
|
Gamkarivier
|
Suid-Afrika
|
Gebelerivier
|
Ethiopië
|
Gouritsrivier
|
Suid-Afrika
|
Groot-Brakrivier
|
Suid-Afrika
|
Grootrivier
|
Suid-Afrika
|
Groot-Visrivier
|
Suid-Afrika
|
Hartsrivier
|
Suid-Afrika
|
Jubbarivier
|
Somalië
|
Kasairivier
|
Kongo
|
Keriorivier
|
Kenia
|
Komatirivier
|
Suid-Afrika
|
Kongorivier
|
Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Republiek die Kongo
|
Krokodilrivier (Mpumalanga)
|
Suid-Afrika
|
Krokodilrivier (Limpopo)
|
Suid-Afrika
|
Kuisebrivier
|
Namibië
|
Kunenerivier
|
Angola (as Cunene), Namibië, Botswana
|
Kwandorivier
|
Namibië, ook bekend as Linyanti en Chobe in plekke
|
Kwangorivier
|
Kongo
|
Lephalalarivier
|
Suid-Afrika
|
Limpoporivier
|
Mosambiek, Suid-Afrika, Zimbabwe, Botswana
|
Lomamirivier
|
Kongo
|
Lualabarivier
|
Kongo
|
Mararivier
|
Kenia, Tanzanië
|
Maputorivier
|
Mosambiek
|
Moloporivier
|
Botswana, Suid-Afrika
|
Mooirivier
|
Suid-Afrika
|
Nigerrivier
|
Nigerië, Benin, Niger, Mali, Guinee
|
Nylrivier
|
Egipte, Soedan Sien verder: Wit-Nyl en Blou-Nyl
|
Nyangarivier
|
Gaboen
|
Ogoouerivier
|
Gaboen
|
Okavangorivier
|
Botswana, Namibië, Angola (as "Cubango")
|
Olifantsrivier
|
Suid-Afrika
|
Oranjerivier
|
Suid-Afrika, Lesotho, Namibië
|
Ouemerivier
|
Benin
|
Rufijirivier
|
Tanzanië
|
Ruvumarivier (Rovuma)
|
Tanzanië, Mosambiek
|
Sanagarivier
|
Kameroen
|
Saint Paul
|
Liberië
|
Senegalrivier
|
Senegal, Mauritanië, Mali, Guinee
|
Shabelerivier
|
Ethiopië, Somalië
|
Shasherivier
|
Botswana, Zimbabwe
|
Tanarivier
|
Kenia
|
Tugelarivier
|
Suid-Afrika
|
Vaalrivier
|
Suid-Afrika
|
Victorianylrivier
|
Uganda
|
Visrivier
|
Namibië
|
Voltarivier
|
Ghana, Burkina Faso
|
Wit-Nyl
|
Soedan, Uganda
|
Zambezirivier
|
Angola, Zambië, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek
|