Siberiese Khanaat
| ||||
Khanaat van Sibir in die 15de tot 16de eeu. | ||||
Hoofstad | Tyumen (tot 1493) Sibir (vanaf 1493) | |||
Taal/Tale | Siberiese Tataars, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep | |||
Godsdiens | Sjamanisme later Islam | |||
Regering | Monargie | |||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | |||
- Stigting | 1490 | |||
- Verowering deur die Tsaredom van Rusland | 1598 |
Die Khanaat van Sibir was ’n Tartaarse khanaat in die latere Siberië. Dit is bewoon deur die Siberiese Tartare, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die khanaat is in die 15de eeu gestig toe die Mongole van die Huis van Djotsji aan die verbrokkel was. Die oorspronklike hoofstad was Tsjimgi-Toera. Die eerste khan was Taiboega en hy is opgevolg deur sy seun Choja or Hoca, wat weer deur sy seun Mar opgevolg is.
Die Beleg van Kazan deur die Russe in 1552 het die destydse khan Jadigar aangespoor om vriendskaplike betrekkinge met Moskou aan te knoop. Hy is egter na jare van oorlog deur Koetsjoem verslaan, wat toe khan geword het.
Verowering van Sibir
[wysig | wysig bron]Oor die volgende 14 jaar het Rusland die khanaat geleidelik verower. In 1598 is Koetsjoem op die oewers van die Ob-rivier verslaan en dit het ’n einde aan sy bewind gebring.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Khanate of Sibir
- Forsyth, James. A History of the Peoples of Siberia: Russia's North Asian Colony 1581–1990. Cambridge University Press, 1992. ISBN 0-521-40311-1
- http://www.ozturkler.com/data_english/0003/0003_10_11.htm Geargiveer 24 Augustus 2007 op Wayback Machine
- http://pandora.cii.wwu.edu/vajda/ea210/tatar.htm Geargiveer 3 Julie 2007 op Wayback Machine
- http://timelines.ws/countries/SIBERIA.HTML
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Siberiese Tartare Geargiveer 27 Februarie 2002 op Wayback Machine
- Ermak Geargiveer 24 Maart 2008 op Wayback Machine
- Russiese verowerings 1580–1760