Tin(IV)oksied
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Tin(IV)oksied |
Chemiese formule | SnO2 |
Molêre massa | 150,71[g/mol][1] |
CAS-nommer | 18282-10-5[1] |
Voorkoms | wit, gebroke wit[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a= 459,4(3); c=295,9(2) pm[2] |
Ruimtegroep | P42/mnm [2] |
Nommer | 136 |
Strukturbericht | C4 |
Smeltpunt | 1 127 °C [1] |
Kookpunt | subl. 1 800-1 900 °C [1] |
Digtheid | 6,95 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | Onoplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Tin(IV)oksied is 'n verbinding van tin in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die chemiese formule TiO2.
Dit kom in die natuur voor as die mineraal kassiteriet.
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Tin(IV)oksied kristalliseer in die tetragonale rutiel-struktuur (C4 in die strukturbericht-klassifikasie).[2]
Eienskappe
[wysig | wysig bron]SnO2 is 'n n-tipe halfgeleier met 'n wye bandgaping. Dit is volop en goedkoop en sy geleidingvermoë kan hoë waardes bereik met dotering deur bv. indium. Indiumtinoksied word as deursigtige geleier gebruik. 'n Nadeel van tinoksied is dat dit nie p-tipe gemaak kan word nie.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "Tin(IV) oxide". PubChem.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 W. H. Baur (1956). "Über die Verfeinerung der Kristallstrukturbestimmung einiger Vertreter des Rutiltyps: TiO2, SnO2, GeO2 und MgF2". Acta Cryst. 9: 515–520. doi:10.1107/S0365110X56001388.
- ↑ David O. Scanlon, Graeme W. Watson (2012). "On the possibility of p-type SnO2". Journal of Materials Chemistry. 48.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)