Tweede kabinet van P.W. Botha
Voorkoms
| |
Tweede kabinet van P.W. Botha | |
Premier (1978–1984) opgevolg deur President (1984–1989): Pieter Willem Botha Party: Nasionale Party | |
Periode:1978 – 1989 Republiek van Suid-Afrika – Apartheid |
Die Tweede kabinet van P.W. Botha was vanaf 14 September 1984 tot 6 September 1989 in Suid-Afrika aan bewind.[1]
Samestelling van tweede kabinet
[wysig | wysig bron]Ministerspos | naam | party | periode |
---|---|---|---|
President | Pieter Willem Botha | NP | 1984–1989 |
Minister van Binnelandse Sake | Frederik Willem de Klerk Stoffel Botha |
NP | 1984–1985 1985–1989 |
Minister van Buitelandse Sake | Pik Botha[2] | NP | 1984–1989 |
Minister van Ekonomiese Sake en Tegnologie | Daniel Steyn | NP | 1986–1989 |
Minister van Finansies | Barend du Plessis | NP | 1984–1989 |
Minister van Gesondheid en Bevolkingsontwikkeling | Cornelis van der Merwe Willie van Niekerk |
NP | 1984–1985 1985–1989 |
Minister van Handel en Nywerheid | Dawie de Villiers | NP | 1984–1986 |
Minister van Indiërsake | Amichand Rajbansi | NPP | 1984–1989 |
Minister van Justisie | Kobie Coetsee | NP | 1984–1989 |
Minister van Kleurlingsake | Allan Hendrickse | LP | 1984–1989 |
Minister van Konstitusionele Ontwikkeling en Beplanning | Chris Heunis | NP | 1984–1989 |
Minister van Kultuur | Piet Clase | NP | 1984–1989 |
Minister van Landbou en Visserye | Greyling Wentzel | NP | 1984–1989 |
Minister van Mannekrag en Openbare Werke | Pietie du Plessis | NP | 1984–1989 |
Minister van Mynbou en Energie | Daniel Steyn | NP | 1984–1989 |
Minister van Omgewingsake en Waterwese | John Wiley Gert Kotzé |
NP | 1984–1986 1986–1989 |
Minister van Onderwys, Samewerking en Ontwikkeling | Gerrit Viljoen | NP | 1984–1989 |
Minister van Openbare Werke, Behuising en Plaaslike Administrasie | Amie Venter | NP | 1984 - 1989 |
Minister van Poswese en Telekommunikasie | L.A.P.A. Munnik | NP | 1984 - 1986 |
Minister van Verdediging | Genl. Magnus Malan [2] | NP | 1984–1989 |
Minister van Vervoer | Hendrik Schoeman Eli Louw |
NP | 1984–1986 1986–1989 |
Minister van Wet en Orde | Louis le Grange Adriaan Vlok |
NP | 1984–1986 1986–1989 |
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sparks, Allister (1996). Tomorrow is Another Country: The Inside Story of South Africa's Road to Change. Chicago: Chicago University Press. p. 97. ISBN 0-226-76855-4.
- ↑ 2,0 2,1 Renwick, Robin (2015). The End of Apartheid: Diary of a Revolution. Londen: Biteback Publishing. p. 34. ISBN 978-1-84954-792-5.
vorige: |
Tweede kabinet van P.W. Botha September 1978 – Augustus 1989 |
volgende: |