Vierde kabinet van J.B.M. Hertzog
Voorkoms
| |
Vierde kabinet van J.B.M. Hertzog | |
Eerste Minister (1938-1939) J.B.M. Hertzog Party: Verenigde Party Arbeidersparty Dominiumparty | |
Periode:1938 – 1943 Unie van Suid-Afrika |
Die 8ste kabinet van die Unie van Suid-Afrika, die vierde kabinet deur Generaal J.B.M. Hertzog gevorm, was van 18 Mei 1938 tot 17 Julie 1943 in Suid-Afrika aan bewind.
Kabinet
[wysig | wysig bron]Pos | Minister | Termyn | Party | ||
---|---|---|---|---|---|
Eerste Minister | Genl. J.B.M. Hertzog | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Eksterne Sake | |||||
Adjunk-Eerste Minister | Genl. Jan Smuts | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Justisie | |||||
Minister van Landbou en Bosbou | Agb. W.R. Collins LV | 1938 | – | Verenigde Party | |
Minister van Handel en Nywerheid | Agb. Oswald Pirow LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Verdediging | |||||
Minister van Onderwys | Agb. Henry Fagan LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Maatskaplike Welsyn | |||||
Minister van Naturellesake | |||||
Minister van Finansies | Agb. N.C. Havenga LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Binnelandse Sake | Agb. Richard Stuttaford LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Openbare Gesondheid | |||||
Minister van Arbeid | Agb. Harry Lawrence LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Lande | Agb. Jan Kemp LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Myne | Agb. Deneys Reitz LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Pos- en Telegraafwese | Agb. C.F. Clarkson LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister van Openbare Werke | |||||
Minister van Spoorweë en Hawens | Agb. Adriaan Fourie LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Minister sonder Portefeulje | Agb. Robert Henderson LV | 1938 | 1939 | Verenigde Party | |
Veranderinge op 5 September 1939[wysig | wysig bron]Smuts het Eerste Minister geword en sy eie kabinet gevorm, nadat Hertzog deur die party se koukus uitgeskop is. | |||||
Pos | Minister | Termyn | Party | ||
Eerste Minister | Genl. Jan Smuts | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Verdediging | |||||
Minister van Buitelandse Sake | |||||
Minister van Landbou en Bosbou | Agb. W.R. Collins LV | 1938 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Handel en Nywerheid | Agb. Richard Stuttaford LV | 1939 | 1941 | Verenigde Party | |
Minister van Onderwys | Agb. J.F.H. Hofmeyer LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Finansies | |||||
Minister van Binnelandse Sake | Agb. Harry Lawrence LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Openbare Gesondheid | |||||
Minister van Justisie | Agb. C.F. Steyn LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Arbeid | Agb. Walter Madeley LV | 1939 | 1943 | Arbeidersparty | |
Minister van Maatskaplike Ontwikkeling | |||||
Minister van Lande | Agb. A.M. Conroy LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Mynwese | Agb. C. F. Stallard LV | 1939 | 1943 | Dominiumparty | |
Minister van Naturellesake | Agb. Deneys Reitz LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Pos- en Telegraafwese | Agb. C.F. Clarkson LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Minister van Openbare Werke | |||||
Minister sonder Portefeulje | Agb. P.V.G. van der Byl LV | 1939 | 1943 | Verenigde Party | |
Veranderings in 1941[wysig | wysig bron] | |||||
Pos | Minister | Termyn | Party | ||
Minister van Handel en Nywerheid | Agb. Sidney Waterson LV | 1941 | 1943 | Verenigde Party |