Gaan na inhoud

20ste Oscar-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  20ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 20 Maart 1948
Plek hrine Auditorium,
Los Angeles
Aanbieder Agnes Moorehead
en Dick Powell
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Gentleman's Agreement
Meeste pryse  Gentleman's Agreement en
Miracle on 34th Street (3 elk)
Meeste benoemings  Gentleman's Agreement (8)

Die 20ste Oscar-toekenningsaand is op 20 Maart 1948 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1947. Geen prent het meer as drie benoemings gekry nie – dit was die laaste keer dat dit sou gebeur tot met die 78ste Oscar-toekenningsaand in 2006.

Die verrassende wenner vir beste aktrise was Loretta Young vir The Farmer's Daughter, ondanks die feit dat Rosalind Russell ernstig voorbrand gemaak het vir haar toneelspel in Mourning Becomes Electra.

James Baskett het ’n spesiale Oscar ontvang vir sy rol as Uncle Remus in Song of the South, en daarom is hy nie benoem vir beste akteur nie. Burgerregte-organisasies was egter ontevrede oor sy "onvleiende" uitbeelding van swart Amerikaners.

Op 71 was Edmund Gwenn die oudste Oscar-wenner nog, en hy het dié rekord gehou tot in 1976, toe George Burns op 80 gewen het.

Pryse

[wysig | wysig bron]
Elia Kazan
Loretta Young
Jack Cardiff

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]

Beste rolprent Beste regisseur
  • Darryl F. Zanuck vir 20th Century Fox – Gentleman's Agreement
    • Samuel Goldwyn vir RKO Radio Pictures – The Bishop's Wife
    • Adrian Scott vir RKO Radio Pictures – Crossfire
    • Ronald Neame vir Universal Studios en General Film Distributors, Ltd. - Great Expectations
    • William Perlberg vir 20th Century Fox – Miracle on 34th Street
  • Elia KazanGentleman's Agreement
    • George Cukor – A Double Life
    • Edward Dmytryk – Crossfire
    • Henry Koster – The Bishop's Wife
    • David Lean – Great Expectations
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek
  • The Bachelor and the Bobby-Soxer – Sidney Sheldon
    • Shoeshine – Sergio Amidei, Adolfo Franci, C.G. Viola, Cesare Zavattini
    • Monsieur VerdouxCharles Chaplin
    • A Double Life – Ruth Gordon, Garson Kanin
    • Body and Soul – Abraham Polonsky
  • Miracle on 34th Street – George Seaton
    • Great Expectations – David Lean, Ronald Neame, Anthony Havelock-Allan
    • Boomerang! – Richard Murphy
    • Crossfire – John Paxton
    • Gentleman's Agreement – Moss Hart
Beste storie Beste animasiekortprent
  • Miracle on 34th Street – Valentine Davies
    • A Cage of Nightingales – Georges Chaperot, René Wheeler
    • It Happened on Fifth Avenue – Herbert Clyde Lewis, Frederick Stephani
    • Kiss of Death – Eleazar Lipsky
    • Smash-Up, the Story of a Woman – Dorothy Parker, Frank Cavett
  • Tweetie Pie – Edward Selzer
    • Chip an' DaleWalt Disney
    • Dr. Jekyll and Mr. Mouse – Frederick Quimby
    • Pluto's Blue Note – Walt Disney
    • Tubby the Tuba – George Pal
Beste lang dokumentêr Beste kort dokumentêr
  • Design for Death
    • Journey Into Medicine
    • The World Is Rich
  • First Steps
    • Passport to Nowhere
    • School in the Mailbox
Beste kinematografie, swart-wit Beste kinematografie, kleur
  • Great Expectations – Guy Green
    • Green Dolphin Street – George Folsey
    • The Ghost and Mrs. Muir – Charles Lang jr.
  • Black Narcissus – Jack Cardiff
    • Mother Wore Tights – Harry Jackson
    • Life with Father – J. Peverell Marley en William V. Skall
Beste redigering Beste spesiale effekte
  • Body and Soul – Francis D. Lyon, Robert Parrish
    • The Bishop's Wife – Monica Collingwood
    • Gentleman's Agreement – Harmon Jones
    • Odd Man Out – Fergus McDonnell
    • Green Dolphin Street – George White
  • Green Dolphin Street – A. Arnold Gillespie, Warren Newcombe, Douglas Shearer, Michael Steinore
    • Unconquered – Farciot Edouart, Devereux Jennings, Gordon Jennings, Wallace Kelley, Paul Lerpae, George Dutton

Erepryse

[wysig | wysig bron]
  • James Baskett
  • Bill and Coo
  • Kol. William N. Selig, Albert E. Smith, Thomas Armat en George K. Spoor

Beste buitelandse prent

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "The 20th Academy Awards (1948) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 18 Augustus 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]