57ste Oscar-toekenningsaand
57ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 25 Maart 1985 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Jack Lemmon | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Amadeus | |
Meeste pryse | Amadeus (8) | |
Meeste benoemings | Amadeus (11) |
Die 57ste Oscar-toekenningsaand is op 25 Maart 1985 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1984. Die aanbieder was Jack Lemmon.
Sally Field het vir een van die hoogtepunte van die aand gesorg met haar toespraak toe sy die Oscar vir beste aktrise wen: "The first time I didn't feel it, but this time I feel it, and I can't deny the fact that you like me, right now, you like me!"[1]
Die wenner van die prys vir beste manlike byspeler, Haing S. Ngor, was ’n Kambodjaanse snydokter wat die wreedhede van die Khmer Rouge oorleef het. Hy het gewen vir sy rol in The Killing Fields, al het hy geen vorige ondervinding van toneelspel gehad nie. Hy is net een van twee nie-professionele akteurs wat dit nog reggekry het.
Die 77-jarige Peggy Ashcroft was die oudste aktrise wat nog die Oscar vir beste vroulike byspeler gewen het, vir A Passage to India.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[2]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kort animasieprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]- James Stewart
- National Endowment for the Arts
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]- David L. Wolper
Spesiale Prestasieprys
[wysig | wysig bron]- The River – Kay Rose
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Oscar acceptance speech: Littlereview.com
- ↑ "The 57th Academy Awards (1985) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 13 Oktober 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia