Damien Klopper
Voorkoms
Damien Klopper (gebore 27 Desember 1984)[1] is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA) is.
Parlementêre loopbaan
[wysig | wysig bron]Klopper het as 'n DA parlementêre kandidaat op die streekslys vir Mpumalanga in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 gestaan en is daarna tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies.[2] Hy is op 25 Junie 2024 ingehuldig.[3] Hy is 'n lid van die Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024
- ↑ 2,0 2,1 "Mr Damien Dominic Klopper". Parliament of South Africa. 11 Julie 2024. Besoek op 9 Augustus 2024.
- ↑ "The 400 MPs elected to the National Assembly - IEC - DOCUMENTS | Politicsweb". www.politicsweb.co.za (in Engels). Besoek op 9 Julie 2024.