Kgosi Letlape
Voorkoms
Dr Kgosi Letlape is 'n oftamoloog (oogarts), gesondheidsorgleier en parlementslid in Suid-Afrika.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Hy is die voormalige president van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA). Hy het die Africa Medical Association (AMA) in 2006 gestig, en is voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA), voormalige president van die World Medical Association (WMA) en voormalige uitvoerende direkteur van die Tshepang Trust.[1] Hy dien ook as 'n lid van The Global Hygiene Council.[2]
Hy is op 14 Junie 2024 ingesweer as 'n Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika wat ActionSA verteenwoordig.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ophthalmologist, Executive Director of the Tshepang Trust & Golf Enthusiast: Dr. Kgosi Letlape". Tshepang Trust. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2011. Besoek op 21 April 2010.
- ↑ "Dr Kgosi Letlape". Hygiene Council. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2008. Besoek op 21 April 2010.
- ↑ "ActionSA Finalises Lists that Will Fight For South Africans As Unofficial Opposition". ActionSA.