Vir Liebet
Taylor – musiek kunstenaar.
THE BEST DAY OF MY LIFE – INTERTEKS MET HIERDIE LIEDJIE
 Taylor Swift – Kobus Grobler                             Taylor Swift – Kobus Grobler
 vir Liebet                                               for Liebet
                                                         
 1. jy herhaal                                            1. you repeat
 2. haar woorde van melancholie                           2. her words of melancholy
 3. vir die hoeveelste keer                               3. for the umpteenth time
Die h – klank herhaling beklemtoon haar hartseer (HALFRYM)
Die dogter, soos TS sukkel met verhoudings my die skool
 4. weer                            4. again
 5. en nou ná heeldag lank          5. and now after all day long
 6. se periodes skoolwerk           6. lesson(periods) of school work
 7. en pouses                       7. and breaks
 8. alleen                          8. alone
 Die alleenplasing beklemtoon die   The lone placement highlights the
  alleenheid wat sy voel.            loneliness she feels.
 “Alleen” word ook op sy eie        “Alone” is also placed on its own.
  geplaas.
                                     The person feels alone at school
 Die persoon voel alleen by die     (school work)
  skool (skoolwerk)
 9. se draal in die liedjie              9.dwadling in the song
 10. val jy met skooluniform taai van    10.you fall with school uniform, sticky
  skool                                    from school
 11. skoene uitgeskop                    11. shoes kicked off
 12. op die bed neer                     12. on the bed
 13. sing jy die woorde                  13. you sing the words
 14. van haar nuutste CD                 14. of her latest CD
                                          The uniform is “sticky", tired of the
                                           events at school.
                                          It's not only the schoolwork, but also
                                           the problems.
                                          Song / signing refers to the intertextual
                                           references.
 15. gelaai in MP3                           15. loaded in MP3
 16. snik                                    16. sob
 17. huil                                    17. cry
 18. grens                                   18. bawl
 19. jy                                      19. you
 MP3 & CD in hoofletters, wys dis            MP3 & CD in capital letters, shows it's
  belangrik.                                   important.
 Die woorde is op hulle eie om haar          The words are on their own to
  eensaamheid te beklemtoon.                   emphasize her loneliness.
 Snik – huil saggies / huil – gewone huil    Sob- cry softly / cry - ordinary cry / bawl
  / grens – baie harde huil                    - very loud cry
 Grens : Ook ‘n muur / wal                   Sob has two meanings: Also a wall.
 20. want vir die eerste keer             20. for the first time
 21. in die spieël                        21. in the mirror
 22. met jou pa se oë vol trane           22. with your father's eyes full of tears
 23. verstaan jy                          23. you understand
 24. weet jy                              24. you know
 25. hoekom bome hulle blare verloor      25. why trees lose their leaves
 “Want” wys ‘n wending of oplossing       “Because” shows a turn/volta or
                                            solution
 Spieël verwys na die waarheid.
                                           Mirror refers to the truth.
 Die kind besef die wêreld verander.
                                           The child realizes the world changes.
 Jou pa se oë : Sy het haar pa se oë
  geerf, en die pa is ook hartseer.        Your father's eyes: She has inherited her
                                            father's eyes/the father is also sad.
 Verloor – iets is verby – verloor van
  jeug/onskuld/geluk                       Losing - something is over - losing youth
                                            / innocence / happiness
                                              The child in the poem identifies with
                                               Taylor Swift because she was also
 Die kind in die gedig identifiseer met
                                               bullied.
  Taylor Swift want sy was ook geboelie.
                                              Both feel offended / pushed away /
 Albei voel verstote.
                                               marginalized
 Die spreker is ‘n pa – die meisie se pa.
                                              The speaker is a father - the girl's father.
 Die aangesprokene is ‘n tiener meisie,
                                              The adressed is a teenage girl, his
  sy dogter.
                                               daughter.
 Die gedig is vrye vers.
                                              The poem is free verse.
 Geen vaste strofe bou.
                                              No fixed verse outlay.
 Tema: Die verbygaande aard en
                                              Theme: The transient nature and
  verganklikheid van dinge.
                                               transience of things.
VERSTEGNIEKE
 HALFRYM                               EINDRYM/RYM
 Alliteriasie : Mic maak mooi          PAARRYM AA BB
  maalvlies
                                        KRUISRYM : AB AB
 Assonansie: Die mooi vlooi slap in
                                        OMARMDE RYM: A BB A
  die kooi.
                                        GEBROKE RYM/VRYEVERS
VERSTEGNIEKE
  VERSTEGNIEK
 VEGELYKING          METAFOOR
 …NES / SOOS
                      PERSONIFIKASIE
 ENJAMBEMENT
                      KLANKNABOOTSING/ONOMATOPEE
 MIC LOOP VINNING
 IN DIE PAD          ALLEENPLASING
                      ENJAMBEMENT
Rym
 Paarrym                       (aa) bb
 Omarmde rym                   A bb a
 Kruisrym                      abab
 Vryevers – (Gebroke rym) .
 Koeplet (2)
 Tersiene (3)
 Kwatryn (4)
 .. Oktaaf (8)